Jan Hannekom
.
<PREV
.|.Home.|.0 - 9.|.A - H. |.I - P.|.Q - Z.|.
NEXT>
.
."CLICK HERE"
.
.
Volgens Jan se moeder het hy nog voor hy kon loop alreeds n intense belangstelling in musiek gehad en het hy homself teen die radio opgetrek en musiek generie nog voor hy kon praat. Hy het vannaf graad 1 aan konserte en kunswedstryde(sang) deelgeneem.  In 1995 is hy gekeur as eerste tenoor vir die destydse Truk Opera-koor en het hy in verskeie operas in die Staatsteater opgetree tot 1999. Daarna het hy by die "rock" groep Aztral Rose aangesluit , en het hy gereeld saam met die bekende ghitaar speler Julian Laxton opgetree.

OTHER SPECIALS
IF THESE SPECIALS  ARE NOT VISIBLE TO YOU PLEASE ... CHICK HERE
www.musicians.co.za